• Openingstye: Maan - Sat 9.00 - 18.00 GMT+2

Slide Die Wêreld is besig om Belê in die wêreld se markte met GVMarkets se omvattende
finansiële sisteem en dienste aangepas op grond van jou vereistes.
BEGIN NOU te Handel. Wat van jou?
Ondek Die Wêreld Belê vandag by ons met die beste mark kondisie wat die laagste
kommisie koerse het en hefboomwerk van tot op 1:400
BEGIN NOU Van Aanlyn Handel

Home ZA

Handel en belê in regte aandele, kriptogeldeenhede, CFD-kommoditiete en Forex-markte.
Ontdek alle markte

platform

1200

Trading Assets Available

  • Multibatetegnologie met meer as 1 200 bates beskikaar
  • 2de Vlak Duidelike pryse
  • Outomatiese handelsfunksies
  • Afsonderlike handels- en bestelrekeninge op een platform
  • Moderne toestel sisteem
  • 4 verskillende tipe maniere van 'n bevel uitvoer

Beskikbaar op alle tipe toestelle

Handel en Beleg met ons

Hoekom moet jy GVTrading
vir aanlyn handel kies

Die beste bevel uitvoering

In normale omstandighede, neem die uitvoering van ‘n bevel minder as ‘n sekonde met ons sisteem. Kies uit vier verskillende uitvoeringstipes.

hefboom van 1:400

Die geleentheid om te handel met ‘n veilige hefboom tot op 1:400 wat veelvoudige posisies oopmaak vir ‘n groter potensiële wins.

Toegewyde regstreekse ondersteuning

Ons veeltalige span van spesialiste is aan hand om te help met enige tegniese probleme en navrae oor jou rekening.

1200+ Handel Instrumente

Ons bied ‘n reeks geldeenheidspare, edelmetale en aandele aan vir handelaars wat op verskillende markte wil belê.

Hoe om te begin

Hoe om Aanlyn te handel
In 3 stappe

01
Maak 'n rekening oop
Begin jou handel rekening hier deur 'n rekening oop te maak met GVTrading.
02
Verifieer jouself
Verifieer jouself om seker the maak jy die maximum uit ons handel dienste kry.
03
Deponeer en Handel
Maak 'n deposito en begin met beleggings van enige komputer, selfoon en tablettoestel

Huidige Nuus

Lees soos dit ontvou
Nuus en die nuutste ontwikkelinge wat die markte affekteer

Kry die nuutste finansiële nuus en ontwikkelinge reg van GVTrading se ervare ontlederspan. Bly op hoogte van die vinnige bewegende mark.